Doornkraal de Rust
doornkraal
stories gallery
Venue
Doornkraal photo Doornkraal photo Doornkraal photo
Werf Storie
Boerbone

Na die wintertuin se karige offerhande begin 'n mens verlang na die somertuin se oordaad: rooiryp tamaties van die bos af, 'n lekker kooksel vars groenbone, of 'n eiervrug of twee. Maar terwyl jou somerverlange soos 'n ongevraagde belustigheid gegroei het, het 'n ewe ongevraagde lekkerte skielik in die vroeë lente uitgedy: boerbone.

Dié lentegeskenk is onbekend en onbemind, maar in dieselfde smaakliga as aspersies, ertjies en preie.

Read more
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Gallery Gallery
Photography by:
Lien Botha • Warren Heath• Donna Lewis.• Pieter Haarhoff
Recipe of the Month
Kwaai Braai Paai

Hierdie pastei wat op die kole bebraai kan word, is ons gunsteling en ons het reeds baie variasies uitprobeer met verskillend vulsels. Sommige met vleis en ander heeltemal vegetaries. Probeer gerus jou eie variasie. Die pastei kan die volgende dag weer koud ge-eet word en is dan net so lekker.

Twee rolle skilferkorsdeeg Twee dubbelle handevol gesnipperde spinasie Enige tipe gaar vleis, maar gerookte hoederborsies is lekker 250 gm spek 1 groot ui 1 rooi soetrissie 1 geel soetrissie 250 gm sampioene 100 gm Fetta kaas 100 gm Cheddar kaas 100 gm Mozzarella kaas 1 hoendereier ¼ koppie melk

Download full recipe