Doornkraal de Rust
doornkraal
stories gallery
Venue
Doornkraal photo Doornkraal photo Doornkraal photo
Recipe of the Month
Kwaai Braai Paai

Hierdie pastei wat op die kole bebraai kan word, is ons gunsteling en ons het reeds baie variasies uitprobeer met verskillend vulsels. Sommige met vleis en ander heeltemal vegetaries. Probeer gerus jou eie variasie. Die pastei kan die volgende dag weer koud ge-eet word en is dan net so lekker.

Twee rolle skilferkorsdeeg Twee dubbelle handevol gesnipperde spinasie Enige tipe gaar vleis, maar gerookte hoederborsies is lekker 250 gm spek 1 groot ui 1 rooi soetrissie 1 geel soetrissie 250 gm sampioene 100 gm Fetta kaas 100 gm Cheddar kaas 100 gm Mozzarella kaas 1 hoendereier ¼ koppie melk

Download full recipe
SPAAR WATER DRINK WYN!

Sodra ons u bestelling met afleweringsadres ontvang het, stuur ons vir u ‘n koerierkwotasie. Sodra
u dit aanvaar het, stuur ons vir u ‘n faktuur en sodra betaling ontvang is, word u bestelling versend.

A courier quote will be supplied once you've placed your order.
On approval of the quote, payment instructions will be supplied.
Courier quotes for 12 bottles (2 x 6 bottle cases) are better priced than one 6 bottle case.
Please order full cases (6 bottles). Mixed cases welcome.
Dry, Off-Dry White & Rose
Doornkraal Rose

Doornkraal Pinotage Rose

Hierdie Pinotage Rose is die blos op ‘n geliefde meisie se wange,
die belofte van plesier wat ‘n sonsondergang inhou en proe lekker
op sy eie of met geurige disse. Effe-droog. Bedien yskoud.

Refreshing off dry Rose with turkish delight tones.

R50.00
750 ml

Kanna Land Wit

Kannaland Chenin Blanc

Heerlike droë witwyntjie met koejawel en ander Karoo-somer geure op die neus.

Lovely dry white with whiffs of Karoo summer like guava and ripe fruit.

R48.00
750 ml

Semi Sweet White
Kuierwyn Soet

Doornkraal Kuierwyn Soet Natuurlik

Soet natuurlike wit versnit gemaak vir aangename mense. Soet op die tong - drink met goeie geselskap, kerries en ys.

Natural sweet white blend, great on its own or with curries/spicy fair.

R50.00
750ml

Dry Red
Kanna Land Rooi

Doornkraal Kannaland Rooi

Versnit van Merlot, Cabernet Sauvignon, Pinotage en Ruby Cabernet. Ongehout.

Blend of Merlot, Cabernet Sauvignon, Pinotage & Ruby Cabernet. Unwooded.

R48.00
750 ml

Semi Sweet Bubbly
Tickled Pink

Doornkraal Tickled Pink

Plesier sonder weerga! Prettige & lekkerste effesoet vonkelwyn van Muskadeldruiwe.

Off-dry rose bubbly made with Muscat grapes which tickles the tastebuds - there's always something to celebrate.

R75.00
750 ml

Tickled Pink

Doornkraal Tickled Pink Gift Pack

Off-dry Muscat rose bubbly with a fun pink ostrich feather.

R85.00
750 ml

Semi Sweet Bubbly
Doornkraal Jerepigo

Doornkraal Jerepigo 750ml

Gemaak van rooi muskadel. Intensgeurig en ideaal nét so of as basis vir 'n goeie muskatini en 'n Doornkraal Special inplaas van 'n likeur. Ook 'n wenner in somer op gebreekte ys met 'n suurlemoenskilletjie.

Sticky Red Muscadel - good on its own, or served on crushed ice & a zest of lemon in summer.

R65.00
750 ml

Doornkraal Kaptein

Doornkraal Kaptein 750ml

Awarded 4½ stars in John Platter Wine Guide 2016.

5 jaar vatverouderde Muskadel.

Smooth matured Muscat.

R80.00
750 ml

Doornkraal Majoor

Doornkraal Majoor 750ml

n Goue Jerepigo - sag, soet en heerlik net so of op gebreekte ys met 'n suurlemoenskilletjie in die somer.

A wonderful versatile golden Jerepigo!

R65.00
750 ml

Doornkraal Luitenant

Doornkraal Luitenant 750ml

Soos medium sherrie. Gemaak van Chenin Blanc, bietjie Pinotage, Colombar en Chardonnay. Verouderd & sag.

Similar to a medium cream sherry, just nicer.

R70.00
750 ml

Dessert Wine - Port Style
Doornkraal Pinta

Doornkraal Pinta 750ml

Doornkraal se eie Portstylwyn, besonders anders as enige ander soetwyn.

Own our Port style dessert wine made with Pinotage & Tinta Barocca grapes.

R70.00
750 ml

Port - Limited release
Doornkraal Port Red

Doornkraal Port 1992

Gemaak van Tinta Barocco & Touriga Nacionale.

Award winning Port for the collector.

R380.00
750 ml

Maagdelike Wyn ~ Non Alcoholic
Doornkraal Druiwesap

Doornkraal Druiwesap

Heerlike vonkelende druiwesap van geurige rooi muskadeldruiwe gemaak, ook bekend as kindertjiewyn!

Unsweetened, sparkling Grape Juice from Muscat grapes. No preservatives added.

R30.00
750 ml

Doornkraal Suurlemoenstroop

Doornkraal Suurlemoenstroop

Outydse resep, gemaak van organies geproduseerde suurlemoene. Maak 1 deel aan met 5 dele water.

Old fashioned lemon cordial. No preservatives, except good 'ol sugar.

R60.00
750 ml

Doornkraal Sitroenstroop

Doornkraal Sitroenstroop

Gemaak van sitroene, 'n outydse soort sitrus volgens die tradisionele resep. Maak 1 deel aan met 5 dele water. Die smaak is soortgelyk aan 'dry lemon', net strate beter.

Made with old fashioned citrons and sugar, no preservatives. Makes about 4 liters.

R48.00
750 ml

Download our wine price lists
English version (376KB)
• Afrikaans version (448KB)